Woensdag 08 Maart 2023

Verslag van 'n Kofie-Projek advertensie op Facebook

Kyk gerus en Bid saam vir vrug op hierdie Post wat op ons Facebookblad *Christians & Muslims Conversations* adverteer is. 
Dit verwys na 'n Hadith van Sahih Al Bukhari 6205, (Narrated Abu Huraira), 'n baie gewigtige Boek in Islam, wat so lui...
Allah's Messenger (ﷺ) said, "The most awful name in Allah's sight on the Day of Resurrection, will be (that of) a man calling himself Malik Al-Amlak (the king of kings).

Vgl Openbaring 19:16...  Op sy klere, by sy heupe, was daar 'n Naam geskrywe: “Die Koning van die konings en die Here van die heersers.”

Kyk gerus na die Advertensie op Facebook by...



Na die eerste dag het reeds 30,000 dit oopgemaak en gekyk, 
1000+ het dit ge-"like", 14 het kommentaar gelewer (meesal positief, soos "Halleluja" en "Amen" - (alhoewel die projeksie-groepe hoofsaaklik op Moslemlande gerig is). 
7 het dit verder aangestuur.
So 'n Post word gewoonlik vir 5 dae geplaas @  'n bedrag van R100 per keer.

As jy belangstel om sulke Plasings te help borg, kan jy gerus die volgende skakel daarvoor gebruik.

Geen opmerkings nie: