Saterdag 28 Januarie 2023

So het die Here Johnny voorberei vir die pragtige werk wat hy tans doen.

 Nog 'n GETUIENIS op Koninkryksfokus se You-Tube kanaal...

Johnny het 'n tyd gelede sy getuienis by die Biduur groep gedeel. 

Hy doen merkwaardige werk! 

Luister net hoe die Here hom voorberei het hiervoor.

https://youtu.be/VIepx2VkpV0


Geen opmerkings nie: