Ons maak tans verskeie Video-opnames van Persone met Besondere Getuienisse van hoe die Here hulle geroep het en gebruik in merkwaardige Bedienings.
- Kyk gerus na ... Hennie Roets from Ebenezer Church, Benoni shares his remarkable testimony in English.
 
- Dieselfde Getuienis in Afrikaans: Getuienisgesprek met Kerkplanter Hennie Roets van Benoni (Of is dit Kambodja?)
 
Om seker te maak jy mis nie enige van ons toekomstige Video's nie...
REGISTREER GERUS op ons YOU-TUBE KANAAL hierna...
Klik op die Logo hieronder of op die Skakel https://tinyurl.com/Koninkryksfokus-Kanaal

No comments:
Post a Comment