Maandag 24 Februarie 2020

Opleiding/Training - Gold Nuggets

The Gold Nuggets of Communicating the Gospel to Muslims: 

Telling Muslims that Jesus Loves Them.

  • Wanneer: Dinsdag 14 tot Donderdag 16 April 2020, 18:30 tot 21:00 (3 aande). (Registrasie begin 18:00)
  • Waar: Kerksondermure. (Hippolaan, Centurion) 
  • Aanbieder: Fred Nel van "Eternal Life Outreach" is al 36 jaar internasionaal betrokke in sendingwerk onder Moslems en om ander op te lei om dieselfde te doen. 
  • Koste: Die opleiding is gratis, die werkboek is R50.00. Addisionele materiaal sal ook aangekoop kan word. 
Hierdie opleiding sal jou help om Moslems beter te verstaan en jou help om 'n sinvolle geestelike gesprek met hulle te hê waar jy hulle ook al ontmoet.
  • Jy sal dinge oor jou eie geloof en die Bybel leer wat jy dalk nog nooit verstaan het nie. 
  • Jy sal die Evangelie met Moslems kan deel op 'n manier dat hulle dit hoor en verstaan.
  • Jy sal hulle kwelvrae kan beantwoord op 'n aanvaarbare, verstaanbare manier vir hulle
Registrasie: Registreer deur jou Naam en Van, selfoon en epos adres te stuur voor... Vrydag 3 April... Na... 👉 amcronje@ksm.co.za.
(Betaling van R50 vir handboek by kursus)
  • Of Kontak: Fred Nel 081-762-8134, 
  • of elife4m@gmail.com
Special Invitation to all Pretoria CCM members (Christian Concern for Muslims)
  • Welcome to visit our CCM Blog at www.ccm.org.za.
  • If you or your Church want to bring the Gold Nuggets training to your own church or Town... Contact Fred Nel for further information. 


Geen opmerkings nie: