Vrydag 13 Desember 2019

CCM Durban - 'n Kort verslag

'n Kort verslag van my besoek aan Durban die vorige week met ons CCM Konferensie daar. 
Die seminaar self by die Kerk Pentecostal Outreach Fellowship was een groot seën. 
Die WA van Ivan Krishna van die gemeente sê dit alles:

Hello precious Saint of God. On behalf of CCM KZN chapter, I want to express our heart felt thanks to you for making our seminar today a resounding success. Many were informed, challenged, resourced, motivated and prayed for in the area of Muslim evangelism. I have no doubt that this day is a turning point for many churches in Durban. Let's continue to press on in this very neglected ministry, which also happens to be heavy on the heart of God. 

God bless you dearly for your efforts. Certainly we could not repay you for your labour of love today but, no doubt, heaven has bountiful blessings in store for your work today. 
Thank you and God bless. 
Ivan Krishna

Ek wil graag deel oor die ervarings wat daarmee saam gegaan het.
Behalwe vir 'n lekker swem tussenin (danksy Fred en Annelene Nel se gasvryheid ens.) kon ons ook die andersoortige geloofskulture waarin veral die Indiër gemeenskap hulle bevind bietjie gaan navors. 
Ek moet sê ek was baie uit my diepte uit met al vreemde ervarings waaraan ons blootgestel was.

(Lees die berig op ons Facebook Blad: Know and Understand Islam

L.W.: Jy is welkom om op die Blad te registreer ("like" die Blad) om ook gereelde informasie op die blad te kan sien.

Geen opmerkings nie: