Vrydag 23 Augustus 2019

Report of Our CCM Consultation at Pretoria

Last Saturday we had a very succesful Consulation as Christians Concerned about Islam. 

Ons program was vol, maar baie besonders. 16 Aanbieders oor verskeie onderwerpe en kragtige uitdagende informasie. 

Die 50 seminaargangers was beslis bemoedig en kragtig uitgedaag met baie om vorentoe te oordink en te gebruik. 

Baie goeie terugvoer.

My eie aanbieding het probeer om die baie materiaal wat ons beskikbaar het om te gebruik in ons getuienistaak, samevattend met die seminaargangers te deel. 

As jyself daarin belangstel, laai dit af by 

Resources introduced at CCM Pta Consultation 2019

Geen opmerkings nie: