Maandag 08 Julie 2019

Koninkryksfokus - WhatsApp nommer

💚Liewe vriend,
🍵Hiermee stel ek graag «Koninkryksfokus - Kingdom Focus» se nuwe WhatsApp nommer aan jou bekend as jy daarvan hou om op WhatsApp te kommunikeer.

☎+27671957980 

Stoor die nommer gerus  by jou kontakte op jou selfoon en stuur net 'n WhatsApp met woord "KoFie"  terug.
☕Ek vra jou toestemming om periodiek (maksimaal 1x pw) van hierdie nuwe nommer af inligting oor Koninkryksake (o.a. ons KoFie-Projek) met jou te deel.
(Ja, jy kan "unsubscribe"😭).

😊🍵☕💚👉 Indien jy hierdie op nommer registreer sal ek heel eerste 'n gratis 📀11 liedere CD van Joe Niemand se <Glory to the King>📀 asook inligting van sy nuwe 🦁Daniël-musical🦁 met jou te deel.
Die Here seën jou!

Geen opmerkings nie: