Vrydag 21 Junie 2019

STEPHAN JOUBERT SE KORT REEKS OOR OPENBARING.

STEPHAN JOUBERT SE KORT REEKS OOR OPENBARING BY KERKSONDERMURE

Die volgende aktuele sake het veral aandag gekry.

Dis beslis 'n "moet luister" 
Ek wil dit graag met jou deel. Neem gerus jou tyd en luister daarna. 
Beslis Bemoedigend en Hoopvol vir ons tyd!

Wat leer Openbaring oor die Hemel en hoe dit daar lyk, die Eindtyd, die Wederkoms en die baie vrae wat mense het oor goed soos die merk van die dier, die Antichris, betekenis van bloedmane, die wegraping en die 144,000 ens.

Hoe bid 'n mens aan die hand van Openbaring




2. Op 6-7 https://soundcloud.com/…/20190616_hippo_1830_stephan-joubert

3. Op 12-14 Meer duidelikheid oor...

  • Die vrou en die draak
  • Die oorlog tussen Migael en die draak
  • Die dier uit die see
  • Die dier uit die aarde
  • Die merk van die dier
  • Die getal 666
  • Die 144,000 en die seël van God op hulle voorkoppe
Is jy seker van jou seëlmerk?


Geen opmerkings nie: