Info about the amazing ministry of GotQuestions.org ....
- HOME
- ABOUT
- BOOKSHOP
- RESOURCES
- LINKS
- TESTIMONIES
- DONATE/SUPPORT
- ANSWERING ATHEISTS - Why We Still Believe.
- Follow Us
- Facebook Pages
- WhatsApp Groups
- Online Book: The TRUTH about GOD & SLAM - FACTS & MYTHS
- BLOG: ISLAM - FACTS and MYTHS
- Muslim Outreaches
- GEBED / PRAYER
- New Way Bible Study
- When GAYS meet JESUS as LORD
- KoFie-Project
- Bybelse Antwoorde op Geloofsvrae
- THE INTERACTIVE BIBLE
- WORLD MISSIONS MOBILIZATION : Look under MISSIONS EXPO - - - > > > > | |
Tuesday, April 1, 2025
Got Questions? - Get answers!
Monday, March 10, 2025
Lees 'n Boek: Netso stuur Ek julle ook... Om Koninklike Priesters van God te wees
Netso stuur Ek julle ook...
Om koninklike priesters van God te wees.
L. W. Die Boek is tans net as Eboek beskikbaar.
Netso stuur Ek julle ook... Om koninklike priesters van God te wees!
Gelowiges beleef tans traagheid en onsekerheid op die terrein van sending. Waarom?
DIT KAN ANDERS WEES!
Hierdie boek het ten doel om lesers opnuut op te roep, uit te daag, maar ook te bemoedig en toe te rusVIR ’N NUWE VARS GETUIENIS-STRATEGIE.
Is Sending nog die moeite werd?
Hoe kan ek ook vandag steeds betrokke wees?
Ja. Dit Werk! Ook jy kan ’n verskil maak!
Lees opwindende getuienisse van deurbrake vandag spesifiek onder Moslems, veral d.m.v. Sosiale Media soos ons KoFie-Projek
Die boek is veral ook geskik vir Sendingkomitees van Gemeentes wat sukkel om hulle Getuienistaak te laat grondvat, veral met die "Nuwe Normaal" van ons Covid-isolering en onvermoë om sommer net reise soos tevore oor grense heen te neem.Baie Hulpmiddels word verskaf en Projekte voorgestel wat juis vandag gebruik kan word om die Groot Opdrag verder uit te voer.

Die eBoek is beskikbaar
@ SPESIALE AFSLAGPRYS : R59
Betaal gerus op die veilige
PAYFAST-PLATFORM SE "BUY NOW" KNOPPIE
Jy kan
daar betaal met enige Krediet of ander Bankkaart. Jou eBoek sal onmiddelik na
Betaling op jou skerm ontvang word om te lees of af te laai.
DANKIE VIR JOU ONDERSTEUNING.
😀Alle inkomste van ons boekverkope word
aangewend vir ons
Sosiale Media bediening - KoFie-Project]
Chris Visser - Koninkryksfokus - Kingdom Focus
Vir
enige navrae, kontak gerus die skrywer by...
Selfoon:
+27-82-9269364
WhatsApp: +27 76
4285260
Epos: Vischris@gmail.com
Tuesday, February 11, 2025
What is a Frontier People Group?
A Frontier People Group (FPG) is an Unreached People Group (UPG) with virtually no followers of Jesus and no known movements, still needing pioneer cross-cultural workers.
Monday, February 3, 2025
Another New Ministry added: Disciples Go.
- Disciples Go. Visit them at https://Disciplesgo.co.za
- Email: info@disciplesgo.co.za
- Call Anytime: +27 83 267 1880
- gideon.vandermerwe@disciplesgo.co.za
Tuesday, January 28, 2025
Adriaan en Marina Fourie - SA Truckers Ministry Nuusbrief - Januarie 2025
Adriaan en Marina Fourie - SA Truckers Ministry Nuusbrief met kortnuus en fotos - Januarie 2025
Nuusbrief met foto getuienisse en kort nuus te lees vir insig rakende ons werk en bediening.
Klik asb op die PDF skakel hieronder om die blad oop te maak.
https://acrobat.adobe.com/id/