
- HOME
- ABOUT
- BOOKSHOP
- RESOURCES
- LINKS
- TESTIMONIES
- DONATE/SUPPORT
- ANSWERING ATHEISTS - Why We Still Believe.
- Follow Us
- Facebook Pages
- WhatsApp Groups
- Online Book: The TRUTH about GOD & SLAM - FACTS & MYTHS
- BLOG: ISLAM - FACTS and MYTHS
- Muslim Outreaches
- GEBED / PRAYER
- New Way Bible Study
- When GAYS meet JESUS as LORD
- KoFie-Project
- Bybelse Antwoorde op Geloofsvrae
- THE INTERACTIVE BIBLE
- WORLD MISSIONS MOBILIZATION : Look under MISSIONS EXPO - - - > > > > | |
Wednesday, July 22, 2020
Monday, July 20, 2020
BANKBESONDERHEDE vir Donasies / Betalings vir ons KoFie-project
Moontlikhede vir inbetalings vir ons KoFie-project
1) DUDUZA COMMUNITY: Donate directly in the account of Moeggesukkel.
[FNB 62339143753 Cheque Acc, Branch: 250655; Reference: Chris Visser]
2) Or direct to our Koninkryksfokus Account:
3) In the Bank Account of your Choice:
π FNB Bank: Kingdom Focus - Acc 62676823307
π ABSA Bank: Vissers vir Christus - Acc 230156042
Sunday, July 19, 2020
Bid vir ons KoFie-project / Pray for our KoFie Ministry.
Hanlie du Plessis is een van ons medewerkers by ons Kofie-projek, spesifiek by ons Blad "Conversation with Muslims"
( https://www.facebook.com/IsaAlsoLovesMuslims/). Sy is ver van 'n dorp af as boervrou op 'n plaas en het nie altyd goeie internet ontvangs om so aktief op ons Facebook Blaaie te werk nie, maar sy het 'n passie vir gebed vir Moslems.
As sy dit kan doen, kan jy ook!
Lees gerus haar kort verslag van hoe sy haar roeping daarin uitleef:
π§Ek is baie naby betrokke by 'n Moslem man wat voorheen my kliΓ«nt was.. Hy is in Dubai.. Sy naam is F..
πAs gevolg van hom het ek ook sy familie M K D S N M M & A ingetrek in my gebeds lys... π¨π©π¦π¦
π’Ek kommunikeer met hom en ek moet sΓͺ dit is nie maklik om 'n Moslem te laat dink nie. Hulle het geleer om elke vraag te antwoord... En ook bewyse daarvoor te gee... Hulle glo werklik alles wat vir hulle geleer is al is dit die verdraaide waarheid..π€¦♂️❌❓
π§π€¦♀️Dan het ek twee Moslem sussies, F en R wat ek al bedien van 2005 af. Hulle glo in Jesus, sΓͺ ook God se koms is naby... Maar wil niks weet van Jesus aan die kruis nie. ✝️
π©❤️π¨Onlangs het ek ook betrokke geraak by 'n pas getroude paartjie H en Z.
πDus is my kringetjie van mense met wie ek deel, klein, maar my gebedslys van name is groot... Ek volg 'n paar Moslem bladsye op Face book... Lees die artikels en kyk na die persone wat antwoord...π€΅π§♀️π€π§π§π§π¨πΌ
Ek het begin om diegene se name in 'n boek te skryf πen nou bid ek dat hulle, by naam, Jesus se liefde en geskenk van ewige lewe sal aanvaar en 'n keuse vir Hom sal maak.
Dankie Hanlie. As bemoediging vir jou gebede vir Moslems, deel ek graag hierdie video. Gebed werk verseker, maar dit is harde werk en dit kan lank neem voor God antwoord, voor deurbrake kom.
Die getuienis van Nasser al'Qahtani, 'n voormalige Jihadi leier, wie se vrou vir twee jaar vir sy bekering gebid het en talle mense gevra het om saam met haar vir haar man te bid. (dis 'n lang video, maar absoluut die moeite werd om te luister)
πWil jy nie ook 'n voorbidder vir veral die Moslem bediening word nie?
Jy kan op ons Facebook gebedsgroep inskakel (https://www.facebook.com/groups/468354330202060/?ref=share)
Jy kan dit ook op hierdie WhatsApp groep doen.
Nooi ook ander vriende om hierby betrokke te raak.
Laat gerus hoor as jy 'n vraag het of wil reageer.
Subscribe to:
Posts (Atom)