Friday, January 3, 2020

Join our Facebook Groups and help Build God's Kingdom

 1) GROEP: Koninkryksfokus-Kingdom Focus

GROEP: Koninkryksfokus-Kingdom Focus
Public group · 911 members
Join Group
Working Group: To challenge, motivate and equip Christians for more effective witness and involvement with Projects for the Kingdom of Christ / Werksg...

 2) Pray for Internet-Evangelism to All People 


Pray for Internet-Evangelism to All People
Private group · 42 members
Join Group
Please JOIN our Prayer Group! This is a Prayer Support Group for the KoFie-project (Internet-Evangelism via Social Media) - especially focussing on Al...

3) Pray for Internet-Evangelism to Muslims
Pray for Internet-Evangelism to Muslims
Private group · 119 members
Join Group
This is a Prayer Support Group for the KoFie-project (Internet-Evangelism via Social Media) - focussing on MUSLIMS. * Why KoFie? It stands for Konink...

Welkom om betrokke te raak by ons KoFie-projek


Jy onthou dalk nog...

KoFie = Koninkryksfokus Internet Evangelisasie 

Kyk gerus hierna (kyk asb tot die einde van die video)


Gesoek: Voorbidders - soos hierdie leeu wat kom bystand verleen in groot nood - mense wat hulle verbind om ook gereeld vir ons KoFie bediening te bid.

➤Dit beteken veral te bid dat ons die regte visie het vir wat die wil van God hierin is, wysheid en onderskeiding hoe om dit effektief te doen (tans weer Facebook wat ons blokkeer het vir twee weke?).
➤Vir nog mense wat ook prakties op FB daarby betrokke wil raak, veral met opvolg van kommentare en vrae, asook die nodige finansies vir die admin, advertensies en verdere uitbreiding (daar is onbeperkte oop deure).

As jy wil bykom op ons gebedsgroep hiervoor, stuur asb. 'n WhatsApp...
➤➤na +27671957980 en skryf net "KoFie-bid".

Navrae om te bepreek hoe om op enige ander manier betrokke te raak:
➤➤kontak my by Forgive More, forgive70x77@gmail.com

Koninkryksgroete,
Chris Visser.

Friday, December 20, 2019

A short summary of our Kofie-project - Dec 2019

A short summary of our Kofie-project (sharing the Gospel via Social Media with advertisements aiming mostly to Unreached People Groups).
★We can only praise God for this open door - opportunity to share the Good News in testimonies, articles, or videos and for many many responses, comments, questions etc. (Look to the results in the FB report attached)

★Look to our latest Adv focussed on Muslims, just giving some facts about the real origin of their Holy book, the Quran. (https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=2307545622864902&id=1439846809634792 )
★Please continue to pray for this big open door and wisdom how to use it most effectively.
* If you want to get involved by prayer, as an ADMIN on the FB PAGES, or to Partner financially in our Advertising program, please contact me, Chris Visser,
Kingdom Focus
at email: forgive70x77@gmail.com.

Friday, December 13, 2019

CCM Durban - 'n Kort verslag

'n Kort verslag van my besoek aan Durban die vorige week met ons CCM Konferensie daar. 
Die seminaar self by die Kerk Pentecostal Outreach Fellowship was een groot seën. 
Die WA van Ivan Krishna van die gemeente sê dit alles:

Hello precious Saint of God. On behalf of CCM KZN chapter, I want to express our heart felt thanks to you for making our seminar today a resounding success. Many were informed, challenged, resourced, motivated and prayed for in the area of Muslim evangelism. I have no doubt that this day is a turning point for many churches in Durban. Let's continue to press on in this very neglected ministry, which also happens to be heavy on the heart of God. 

God bless you dearly for your efforts. Certainly we could not repay you for your labour of love today but, no doubt, heaven has bountiful blessings in store for your work today. 
Thank you and God bless. 
Ivan Krishna

Ek wil graag deel oor die ervarings wat daarmee saam gegaan het.
Behalwe vir 'n lekker swem tussenin (danksy Fred en Annelene Nel se gasvryheid ens.) kon ons ook die andersoortige geloofskulture waarin veral die Indiër gemeenskap hulle bevind bietjie gaan navors. 
Ek moet sê ek was baie uit my diepte uit met al vreemde ervarings waaraan ons blootgestel was.

(Lees die berig op ons Facebook Blad: Know and Understand Islam

L.W.: Jy is welkom om op die Blad te registreer ("like" die Blad) om ook gereelde informasie op die blad te kan sien.

Join our Page: Positive Politics

Join our new Page in our Kofie-project by getting involved with the aim of influencing "Positive Kingdom based Politics". https://www.facebook.com/107548007405897/posts/109614567199241/?sfnsn=scwspmo