Saturday, November 30, 2024

LIG VIR DIE WÊRELD - FEES - VTM - WMM-EXPO:

Betekenisse van Begrippe:

  • VTM =VOORTREKKER MONUMENT
  • WMM-EXPO = World Missions Mobilization Expo (Wat gaan fokus op die Bewusmaking van Wêreldsending en die ondersteuning van Sendelinge in hulle Nood en Behoeftes)

Hiermee die nuutste terugvoer daaroor. 

NEEM KENNIS - NEE!!! ONS STEL UIT!

ONS GAAN NIE VOORT MET DIE 15 MAART FEES NIE. HOPELIK IN SEPTEMBER 2025


Eerstens, Bid asb. ernstige saam met ons hiervoor. Dit kan 'n groot hupstoot op baie terreine wees. Vir die Sending en die Kerk. Bid asseblief saam oor die Beplanning en as dit die Here se wil is, die realisering van die Droom.

ONS DOELWIT MET HIERDIE SENDING-EKSPO IS DRIE-LEDIG: 

1) Sending-bewusmaking: 'n Geleentheid waar Sendingorganisasies en  Sendelinge  aan 'n meer sekulêre gehoor (nie die gewone kerklike omgewing nie) hulle bedienings kan uitstal, bekendstel en hulle netwerke kan uitbou.

2) Fondsinsameling vir Sending: Alle winste van die Fees sal uiteindelik aan die Sendingorganisasies wat amptelik registreer en uitgestal het, gelykop verdeel en aan hulle uitbetaal word. 

3) Heel Belangrikste: Op hierdie LIG VIR DIE WÊRELD-FEES gaan ons almal ons lig laat skyn; 'n Lig vir die Wêreld wees! Teenoor mekaar en teenoor alle ander uitstallers en besoekers - sodat die hele Pretoria en Suid-Afrika daarvan gaan kennis neem. 

ONS BEPLANDE PROGRAM: 
Ons Beplanningsgroep doen ons bes met 'n UITSTAANDE PROGRAM om soveel moontlik Besoekende Feesgangers te betrek -  Behalwe die Sendingorganisasies wat gaan uitstal...
- 'n Uitnodiging aan almal wat Markte bedryf (verkopers van kos, enige wettige produkte of klein besighede). 
- Uitnodiging aan alle Parkrun-Groepe van Pretoria om op die datum by die VTM-Parkrun in te skakel en by ons program gaan inskakel.
- Daar is nog verskeie ander verassings wat ons later gaan deel (Bekende Sangers, Kore, met 'n Koorkompetisie word reeds die vorige aand beplan word, met die wenkore wat die Saterdag gaan optree;  Jukskei, die Motorfiets-mense, Fietse en nog.. en nog) 
- Die vriendelike VTM-personeel help ons om die Fees vir alle besoekers net een groot Fees van Pret en Genot te maak. 

Die Datum:  SAL AANGEKONDIG WORD

JY IS WELKOM! Nooi nou al jou familie en vriende.

HOE KAN JY ONS HELP?

1) Gemeente-leiers/leraars/pastore:  Deel die Projek asseblief met julle gemeente se lidmate en veral met die Sendingorganisasies en Sendelinge waarby julle gemeentes betrokke of net bekend is (indien moontlik kan u hulle help deur dalk aan te bied om hulle registrasiefooi van R400 en/of dalk vir die wat moet vêr ry te help met reiskoste) 

2) Motiveer ook soveel as moontlik van julle gemeentes se lidmate, veral die lede van die gemeente se Sendingkomitee, om deel te neem. Sulke blootstelling by so 'n Sending-Ekspo kan waardevolle visie en ervaring aan alle besoekers bied.  

3) Gemeentes wat self besondere uitreik-programme het en wat dit dalk met ander gemeentes wil deel is welkom om self 'n Gemeente-Sending Uitstalling te kom aanbied (Kontak ons gerus vir enige navrae)  

4) Maak asseblief die Projek aan die lidmate wat betrokke is by verkope by Markte soos kosstalletjies of ander klein besighede bekend.

DIE PROSES VORENTOE

'n Aantal afsonderlike WhatsApp Groepe is geskep vir al die belangstellende deelnemers om voorlopig hierby aan te sluit ten einde op hoogte te bly van verdere reëlings... Jy is welkom om dus nou dadelik by die Groep van jou keuse aan te sluit sodat ons jou vorentoe op hoogte kan hou waar om te Registreer, reëlings met die spesifieke datums vir opstel van Uitstallings ens. 

1-LIG VIR DIE WÊRELD - FEES : Beplanning, Koördinering en Finansies (Geslote groep)

2-Virtuele Sending-Ekspo vir Sendingorganisasies

Die beplande Sending-Ekspo vir Maart 2025 word UITGESTEL (moontlik tot September 2025); Dit gaan intussen VIRTUEEL aangebied word.

Sendingorganisasies word dus nou reeds uitgenooi om as deel van hierdie Virtuele Sending-Ekspo hulle nuutste inligting, beplannings en behoeftes met die groter kerklike gemeenskap te deel. Ons sal ons bes doen om almal se praktiese beskikbaarheid te akkomodeer ten einde hulle die maksimum blootstelling op Sosiale Media en ander Platforms te bied.

Sendingorganisasies is dus reeds welkom om hulle belangstelling hierin aan te dui op die volgende maniere.

3-LIG VIR DIE WÊRELD - FEES: Kerkleiers & gemeentes se Sendingverteenwoordigers. 

Die beplande Sending-Ekspo vir Maart 2025 word UITGESTEL (moontlik tot September 2025). Meer inligting hoe om julle gemeente en die Sendelinge wat julle ondersteun se Sendingprojekte te kom bekendstel en julle lidmate hieroor in te lig sal so gou moontlik op die Groep verskaf word.

Om by die Groep aan te sluit...    https://chat.whatsapp.com/CXArQsC3NQgDSEXR6syLKw

4-LIG VIR DIE WÊRELD - FEES: Markte (Alle klein besighede, vlooimarkte en kosstalletjies wat by die Sending-Ekspo Fees wil deelneem. Verdere Inligting bv. hoe, waar en wanneer om te registreer, sal op die Groep gedeel word). 

L.W. Die beplande Sending-Ekspo vir Maart 2025 word UITGESTEL (moontlik tot September 2025)

Om by die Groep aan te sluit...      https://chat.whatsapp.com/HHGET0nJOTjDItVqOGMeVy

5 - LIG VIR DIE WÊRELD - FEES - Program vir Besoekers en Reklame daarvoor 

L.W. Die beplande Sending-Ekspo vir Maart 2025 word UITGESTEL (moontlik tot September 2025). 

Alle persone wat op hoogte wil bly van die finale Program, hoe om as Besoeker te registreer of self as deelnemer by die Program in te skakel...

Sluit gerus nou al hier by die Groep aan..    https://chat.whatsapp.com/BpjHgIuPecq3nr9zje8IQM

6 - LIG VIR DIE WÊRELD - FEES - Gebed

WELKOM AAN ALLE VOORBIDDERS🛐  

Sluit sommer dadelik by ons Gebedsgroep aan (net gefokus op voorbidding en inligting wat die Lig vir die Wêreld-Fees raak.

Welkom om ander as Voorbidders uit te nooi by https://chat.whatsapp.com/KeG4bIzLR2REfwYyz8yyvt


Ja, Die FEESPLANNE is 'n Uitdagende Mondvol! 

Klink nogal na 'n reuse plan wat mens eintlik bangmaak... Dan is dit heelwaarskynlik van die Here af. 

Mag Hy alleen daardeur verheerlik word.

Vir Navrae...Kontak ons per...

  • Epos vischris@gmail.com 
  • Tel 0829269364
  • WhatsApp 0764285260

UITNODIGING AAN ALLE GEMEENTE-LEIERS/LERAARS/PASTORE/

UITNODIGING AAN ALLE GEMEENTES SE LEIERS/LERAARS/PASTORE

WORLD MISSIONS ORGANISATIONS EXPO at the Voortrekker Monument...

NOTE about the DATE: NOT ON 15 MARCH 2025, HOPEFULLY IN SEPTEMBER.


Liewe Gemeente-leiers/leraars/pastore 

1) Neem asseblief kennis van die Projek, bespreek dit met julle kollegas, en... ek glo julle sal met die Koninkrykswaarde daarvan saamstem. (Kontak ons gerus oor enige onduidelikheid of as ons dit verder kan toelig)

2) Deel dit asseblief met julle gemeente se lidmate, veral met die Sendingorganisasies en Sendelinge waarby julle gemeentes betrokke of mee bekend is en motiveer hulle tot betrokkenheid. (indien moontlik kan u hulle help deur dalk aan te bied om hulle registrasiefooi van R400 en/of dalk vir die wat moet vêr ry te help met reiskoste) 

3) Motiveer ook soveel as moontlik van julle gemeentes se lidmate, veral die lede van die gemeente se Sendingkomitee, om deel te neem. Sulke blootstelling by so 'n Sending-Ekspo kan waardevolle visie en ervaring aan julle lidmate bied (waarvan julle hopelik die vrug weer later in julle gemeentes gaan sien).

4) Gemeentes wat self besondere uitreik-programme het en wat dit dalk met ander gemeentes wil deel, is welkom om self 'n Gemeente-Sending Uitstalling te kom aanbied (Kontak ons gerus vir enige navrae)  

5) Maak asseblief ook die Projek aan die lidmate wat betrokke is by verkope by Markte soos kosstalletjies of ander klein besighede bekend.

6) Sluit asseblief aan op die WhatsApp Groep hieronder, waar algaande verdere inligting net aan Kerkleiers hieroor gedeel sal word.

3-LIG VIR DIE WÊRELD - FEES: Kerkleiers & gemeentes se Sendingverteenwoordigers. 

Meer inligting hoe om julle gemeente en die Sendelinge wat julle ondersteun se Sendingprojekte te kom bekendstel en julle lidmate hieroor in te lig sal so gou moontlik op die Groep verskaf word.

Om by die Groep aan te sluit...      https://chat.whatsapp.com/CXArQsC3NQgDSEXR6syLKw

Thursday, November 28, 2024

INVITATION LETTER TO ALL MISSION ORGANISATIONS

ATTENTION ALL MISSION ORGANISATIONS/MISSIONARIES



Dear Mission friends,

PLEASE READ AND RESPOND AS SOON AS POSSIBLE. ALSO SHARE THIS WITH ALL YOUR MISSIONARY FRIENDS.

We plan a World Missions Mobilization – Expo (WMM-Expo) at the Voortrekker Monument (VTM) in Pretoria BUT NOT ON 15 th MARCH AS PLANNED, HOPEFULLY IN SEPTEMBER.

BUT.... TAKE NOTE / NEEM KENNIS.

Liewe Sendingvriende (almal wat wag op ​nuus oor die voorgenome Sending-Ekspo by die VTM in 2025)
😉Slegte nuus... Ons moes dit weer uitstel - Nee, nie 3 Mrt nie... moontlik September 2025
🤔MAAR... dis eintlik Goeie Nuus! Waarom?
🙋‍♂Neem gerus kennis....
Die Sending-Ekspo vir Maart 2025 word UITGESTEL; MAAR DIT GAAN INTUSSEN VIRTUEEL VOORT.

Sendingorganisasies word dus nou reeds uitgenooi om as deel van hierdie Virtuele Sending-Ekspo hulle nuutste inligting, beplannings en behoeftes met die groter kerklike gemeenskap te deel. Ons sal ons bes doen om almal se praktiese beskikbaarheid te akkomodeer ten einde hulle die maksimum blootstelling op Sosiale Media en ander Platforms te bied.

Sendingorganisasies is dus reeds welkom om hulle belangstelling hierin aan te dui op die volgende maniere.

For Further info contact…

Chris Visser –

Kingdom Focus for Mission Mobilization.

  • eMail – vischris@gmail.com
  • Koninkryksfokus - Kingdom Focus  KoFie-Projek    
  • Phone: +27 82 926 9364                                        
  • WhatsApp: +27 76 428 5260 

UITNODIGING / INVITATION Aan...Alle Markte/Verkopers

Hallo Vriende, 

oor die VTM LIG VIR DIE WêRELD - EXPO planne waarna ons MARKTE ook uitnooi.

NEEM KENNIS - ONS STEL DIT UIT!

ONS GAAN NIE VOORT MET DIE 15 MAART FEES NIE. HOPELIK IN SEPTEMBER 2025

Meer inligting volg.
************************************

LIG VIR DIE WêRELD - EXPO


UITNODIGING / INVITATION

Aan...Alle Markte/Verkopers

Kom verkoop by die…

LIG VIR DIE WêRELD-FEES

@ Voortrekker Monument


Missions Expo-Fees 

 Lees meer daaroor by - https://tinyurl.com/LIG-Expo


************************************* 

Join this WhatsApp Group to stay updated about the event.

https://tinyurl.com/Mark-VTM

Kontak ePos: Vischris@gmail.com

Friday, November 22, 2024

MEGAVOICE - To finish 2024 well and to begin 2025 well.




To finish 2024 well and to begin 2025 well.

In the Bible, we learn how the Lord commanded his children to erect a memorial with 12 stones from the Jordan River.   "So these stones shall be to the people of Israel a memorial forever." - Joshua 6:7.  Getting close to the end of 2024 and the time to reflect on the birth of our Saviour, let's also reflect on the question "How to finish well?"  Paul wrote to Timothy when he was nearing the end of his life: "I have fought the good fight, I have finished the race, I have kept the faith. Henceforth there is laid up for me the crown of righteousness, which the Lord, the righteous judge, will award to me on that day, and not only to me but also to all who have loved his appearing."  2 Timothy 6:7-8.

If we follow Christ and are in a relationship with him, we will finish well and be well. If we are not in Christ, our money, education, achievements, and status are of no importance. These temporal things will soon pass, but our relationship with Christ is for eternity. 

It is comforting that we cannot and need not rely on our efforts to finish well.  It is by grace and the work on the Cross that we can finish well.  In this year we all came short in some instances, and we have seen others not doing well. Let's pray for them and ourselves to remain focused on the One who is our Master and Saviour.

Let's reflect on our relationship with Him before we begin 2025.

God Bless
Johan Grobler

Continuous improvement is one of our values.

"Therefore, as you received Christ Jesus the Lord, so walk in him, rooted and built up in him and established in the faith, just as you were taught, abounding in thanksgiving."
Colossians 2:6-7 ESV

Thank you for helping us to reach important milestones.


2024 was a special year and here are some of the milestones.
  • New Media Centres - Ethiopia, Namibia, and Nigeria
  • Growth in distribution to South Sudan and Sudan
  • Fundraising is growing
  • Audio Bible a Month Club is growing. Read more info on the ABMC
  • We were able to attend more events than in previous years - Missions Expo, CRE, Lausanne Congress, South Pacific Bible Forum, NRB.
Five of the top 10 countries where Christians are persecuted for their faith are in Africa. In 2023 about 5000 people worldwide were murdered for their faith.

We focus on Nigeria at the moment.  Violence by Islamic extremist groups such as Fulani militants, Boko Haram, and ISWAP (Islamic State in West African Province) increased recently. 

Read more about Nigeria.   
To donate to this project click here
Johan and Tom after having a quick lunch in Drummoyne
Johan had the privilege of visiting Tom Treseder the founder of MegaVoice Australia in November.  Tom at 91 is doing well and his ongoing contribution to MegaVoice is an example and blessing to all.

During this time Johan visited Geelong, spoke at three churches, and met with several partners and supporters.  It was a fruitful and productive time with Geoff and Brenda Warren.  Johan also met with Kevin Keegan, the CEO of MegaVoice Global Australia, based in Sydney.

We pray for MegaVoice Global Australia to grow and prosper in 2025.


Prayer Items
You can download our prayer letters here

  • Let's pray for our partners who diligently distribute the Word of God in audio and video formats.
  • Thank the Lord for our growing number of regular donors.
  • Thank the Lord for our team in Africa.
  • Pray for more people to join as supporters and partners.
Matthew 9  ESV
38 Then he said to his disciples, “The harvest is plentiful, but the laborers are few; 
39 therefore pray earnestly to the Lord of the harvest to send out laborers into his harvest.”

https://mailchi.mp/8d04a3f430e9/to-finish-2024-well-and-to-begin-2025-well?e=a235753241

Friday, November 15, 2024

Gay Man Dies, Meets Jesus, and What He Saw Made Him Turn Straight

"Gay Man Dies, Meets Jesus, and What He Saw Made Him Turn Straight"

Listen to the Video here.

Also Read the Blog Page with many more such Testimonies. 

WHEN GAYS MEET JESUS AS LORD

Radio Feba - Lees Hoe Een Radio 'n Hele Gemeenskap Verander!

 Radio verander 'n Hele Gemeenskap!

“Die geloof volg uit die aanhoor van die boodskap,” skryf Paulus in Romeine 10:17 (NLV) en baie in Afrika kan daardie boodskap slegs deur die radio hoor. FEBA se Kersfees-radioprojek beoog om fondse in te samel vir radio’s en oudio-Bybels om die Goeie Nuus aan luisteraars in Tsjad, Malawi, Mali, Mosambiek, Niger, Soedan en Tanzanië oor te dra.

Malawi

FEBA Malawi se bediening groei teen só ’n vinnige pas dat hulle nie kan byhou met die aanvraag vir radio’s en oudio-Bybels nie. Die span het onlangs Yao-luisteraars in die Zomba-streek besoek en was  dankbaar om te sien dat baie Yao Moslems na Christus keer deur FEBA se uitsendings. By een geleentheid het sowat 60 Moslemmans en -vroue by luisteraarklubs aangesluit met die hoop dat hulle meer van God sal leer. Een luisteraar het gedeel: ...

Lees die res van die artikel

https://febaradio.us11.list-manage.com/track/click?u=ff42b256d68d9e3ea88a62308&id=4b39255c56&e=64c7b9368c

Lees meer oor Radio Feba: https://febaradio.co.za/

Thursday, November 14, 2024

Koninkryksfokus - Erdwurms en ander nuus

 Liewe Koninkryksfokus - Kingdom Focus Vriende…

(L.W. Hierdie is dieselfde Eposnuus wat reeds op 19 September uitgestuur is)

Soos verlede week genoem is ons Epos Uitdaging dat ons nou ‘n nuwe stelsel moet gebruik (G-Mass van Google).

In plaas van baie eposse na jou, belowe ons nou die volgende.

  • Net EEN EPOS PER WEEK. (Ons weet jy is ‘n besige mens en ons gaan jou nie weer oorlaai nie)D
  • Die Epos gaan net Hoofopskrifte (met die skakels na die artikels) bevat. Dus besluit jy self wat jy daarvan wil lees.

HIER VOLG HULLE:

1)    As jy dit dalk gemis het, ons Uitnodiging om deel van ons WMM-EXPO Projek te word.

Kortliks opgesom, probeer ons nuwe bewusmaking skep oor Wêreldsending en probeer terselfdertyd enkele Sendelinge wat ons van weet wat baie sukkel om ondersteuning vir hulle werk te kry, daarvoor te ondersteun

Vir meer inligting oor wat dit behels, kan jy hierdie QR-prentjie hieronder kan scan (met jou slim telefoon se Scan App)

image.png


Ook Welkom om eerder die volgende Blog te gaan verken: WORLD MISSION MOBILIZATION; klik op die skakel en dit sal daar oopmaak. https://koninkryksfokus.blogspot.com/.../world...

2)   So word mens ‘n MSP: (Missionary Support Partner) – of dan ‘n Sendeling Ondersteuningsvennoot.

Dit behels om by Sendelinge en hulle werk betrokke te raak, hulle te leer ken, vir hulle te bid ens. Engels: to Connect & Care, Pray, Financial Support (Klik die skakel koninkryksfokus.blogspot.com/p/how-to-be-msp.html

3)    Ek stel jou ook graag voor aan ons Erdwurm-Projek:

Wat is dit? Dis ons projek om sendingfondse in te samel ten einde ons KoFie-Projek Sendelinge te ondersteun.

  • Koninkryksgroete,                                            
  • Chris Visser (VisChris)
  • Ambassadeur van die Koning (2Kor 5:20)
Koninkryksfokus - Kingdom Focus  KoFie-Projek                        
o  Phone: +27 82 926 9364                                
o  WhatsApp: +27 76 428 5260

o  Email: vischris@gmail.com                             
o  Besoek ons Blog: Koninkryksfokus - Kingdom Focus   
o  Our Youtube channel - GOOD NEWS FOR ALL PEOPLE
o  DONATE - Ondersteun/belê in ons KoFie-proje
o  Facebook Base Page: KoFie-project  

ABOUT OUR MINISTRY IN MUSLIM EVANGELISM:  

o   Join our WhatsApp Group:  Know and Understand Islam

o   Read our Free Book on the Blog: God & Islam - Facts & Myths

    Monday, November 11, 2024

    Sending en Statistiek wat praat…

    Wat sê die Statistiek oor die Kerk se Sending-Prioriteute     

                           

    MENSE-GETALLE:

    1) Tans meer as 8 Biljoen mense in die Wêreld (Mat 28:19 "ethne" Nasies of Mensegroepe = 17,300)

    2)  % steeds ONBEREIK met die Evangelie = 41,9%

    3)  % van KERKLIDMATE wat dit nie weet of daaroor omgee nie = 70%

    OOR FINANSIES EN SENDING

    4) % van "CHRISTENE" se inkomste wat spandeer word op alle "Christelike" projekte  =  1,7%                   

    5) % van alle "Christelike" projekte wat gaan vir SENDING (Global foreign missions) = 5,8%                                                                     

    6) % van alle Sending begrotings wat na bediening onder die ONBEREIKTES gaan = 1,8%

    Bron: Joshua Projects