Saterdag 04 April 2020

Nog ‘n Verslag van ons KoFie-Project☕ April2020

Nog ‘n Verslag van ons KoFie-Project☕ April2020
(KoFie = Koninkryksfokus Internet Evangelisasie) waar ons probeer om die Evangelie veral aan Onbereiktes (soos Moslems), maar ook met alle ander mense, te deel. 
Soos jy dalk reeds weet gebruik ons Facebook sowel as ander Platforms soos... 
Twitter (Vischris1) enWhatsApp (No +27671957980)
Tydens hierdie Coronavirus Lockdown is dit ‘n uitstekende geleentheid daarvoor…
(***alhoewel die ledigheid van baie mense en die baie ‘snert’ en Fake News wat mense die laaste ruk deel, die internetspoed merkbaar afgebring het. My LTE internet aflaai-spoed is tans onder 6 Mbps - omtrent ‘n kwart van my gebruiklike gemiddelde.
Dit vergelyk swak met die wêreldgemiddelde van 63 Mbps. Ek lees 5G het die potensiaal om dit met 1000% te verhoog)

🙏 Hou aan Bid vir ons pogings, dat meer mense wêreldwyd, alle nasies, uiteindelik die Evangelie sal hoor (Mat 24:14)

♦️Kort Verslag:
1)  Ons Ledetal (Kontakte syfer) het die laaste ruk geweldig gegroei en staan tans op ‘n total van 37161 – dis persone wat op een of ander wyse bereik word met die material wat ons deel. 
🙏Bid dat ons sal groei om steeds meer mense te bereik - Jabes se groter grondgebied!!! 50,000, nee 100,000 teen Desember!?
2)  Ons administreer tans 11 Blaaie met 4 gepaardgaande Groepe waarop ons advertensies kan plaas. (Vir ‘n lys van al ons Blaaie kyk by KoFie-projek)
3)   Die nuutste is ons Franse Blad wat op Franssprekendes fokus: « Bonnes Nouvelles pour les Francophones » 
*Kyk na ‘n verslag van ons Advertensie van die Jesus film in Frans op die Blad hieronder… 

4)  Daarnaas is ons geaffilieer by verskeie toepaslike Blaaie en Groepe op Facebook wat met ons Bediening kan assosieer. Ons het hier ‘n geweldige groot potensiaal om verdere invloed te kan uitoefen, alhoewel hierdie moeilik meetbaar is.

5)  Resultate vir Maart:
o  Campaigns      = 248 Posts Boosted
o  Impressions    = 550,002

o  Link clicks      = 14,968

o  Money spent   = R1683,21
*You can calculate the money required per People response; 
We invest 42 cents for every person reached – and some even looks a second time – to see or hear something about the Gospel on their Mobile screens…
**Therefor we continue with it! To glorify God above all! Maximum glory!
***We know: The Holy Spirit will do the required follow up that is needed.

6)  ‘n Verslag van ons Jesus Film Advertensie in Frans:
*Klik op die skakel hierna om na die advertensie te kyk...
 https://www.facebook.com/BonnesNouvel/posts/140790004117347 

·      People reach = 9,434
·      People engage = 1,368
·      Link clicks = 687
·      Likes  = 122; Shares =77
·      Comments  = 29
Sjoe, dit lyk nie na 'n groot sukses nie; Maar…
Kom ons kyk daarna vanuit die perspektief van ‘n span wat prakties met Jesus Film-evangelisasie werk:
·      Gaan nooi vooraf mense in ‘n dorp vir ‘n vertoning en deel bv 9,434 kaartjies uit (vergelyk die syfers bo).
·      1,368 mense belowe om wel te kom kyk, maar…
·      Net 687 daag wel op (met ons 2019 uitreik in Korsika het zero opgedaag nadat ons 10,000 uitnodigings versprei het)
·      122 dui daarna aan dat hulle daarvan gehou het ("likes")
·      77 deel dit self later verder aan hulle vriende ("shares")
·      Voer opvolgesprekke met 29 persone ("comments")

Wat ‘n suksesvolle evangelisasiepoging! Prys die Here!
🙏 Bid asb. spesiaal daarvoor! Bid veral dat ons meer Franssprekende personeel sal kry wat die opvolg kan doen.­

HOE KAN JY BETROKKE RAAK?

1. Jy kan daarvoor BID!
**Registreer gerus jou naam en WhatsApp nommer (Verwysing "Bid")** om gebedsinligting per WA te ontvang.** 
**WA NOMMER: +2767-195-7980**

2. Borg 'n Advertensie vir ons KoFie-projek.
Om 'n Advertensie van bv. R100 te borg...
[ONS BANKBESONDERHEDE]
* Kingdom_Focus, FNB Branch 250655, Acc no. 62676823307
* Vissers vir Christus, ABSA Centurion, Acc no. 230156042

Klik hier OM TERUG TE GAAN NA KONINKRYKSFOKUS SE NUUSBRIEF

Vrydag 03 April 2020

WHAT ON EARTH IS GOD DOING IN MY LIFE?

TEN : Teach Every Nation (Bible School on Wheels) (www.Tencourses.org)
During our Corona Lockdown period I use the Opportunity to do some of the many Powerful and Lifechanging Course developed and distributed by the Global Organization, Teach Every Nation (TEN) under the leadership of Bruce Wilkinson.
I also want to share this with you. Read on...
Who is Bruce Wilkinson? Bruce is the founder and President of Teach Every Nation (TEN). Building on decades of experience as a professor, world-renowned speaker and New York Times bestselling author, Bruce Wilkinson founded TEN with a vision to impact the church worldwide.
o CORE COURSES: Some of the TEN courses is part of the Core curriculum and must be paid for.
o BONUS COURSES: Additionally you can even find other "Bonus Courses" on the Tencourses.org website that you may take as elective courses.
Of the many courses available I am busy this week with one that really change my life big time.
WHAT ON EARTH IS GOD DOING IN MY LIFE?*)
As promised, this is the one I want to share with you. Read on...
(*Drawn from Bruce Wilkinson’s New York Times bestselling book, Secrets of the Vine Bruce developed this new video course that will help you identify where you are in your spiritual journey and understand the unique process God uses to accomplish His purpose in your life.
Through this Biblical teaching, you will discover the benefits of a carefully pruned life. Resting in the profound words of Christ, “Apart from Me you can do nothing,” you will realize why your life is the way it is and how you can cooperate with God to bear MORE fruit and MUCH fruit.
So, if you want to abide more deeply join us as we answer the question: What on Earth Is God Doing in My Life?
To make a start, look to this Promo video.
Welcome to send me a request if you want to done this course over the Internet. Send to Forgive70X77@gmail.com
I will send you a link for Session 1 to Download for free.
After looking, you can then decide if you want to do the rest.

Klik hier OM TERUG TE GAAN NA KONINKRYKSFOKUS SE NUUSBRIEF


Vrydag 20 Maart 2020

KoFie-Project verslag - Maart 2020


  1. Vriende, Chris Visser van Koninkryksfokus hier. 
  2. Ons deel periodiek inligting van ons bediening aan jou as deel van ons KoFie-Project☕
  3. ☕ (KoFie = Koninkryksfokus Internet Evangelisasie).
  4. ☕Ons probeer met ons projek die Evangelie veral aan Onbereiktes (soos Moslems), maar ook met alle ander mense, te deel. 
  5. Ons gebruik hoofsaaklik Facebook, maar ook ander Platforms soos... 
  6. ★Twitter (Vischris1), 
  7. ★WhatsApp (No +27671957980) of 
  8. ★Telegram (Forgive More - VisChris, by dieselfde nommer) 

  9. 🙏 Bid asb. vir ons pogings, dat meer mense wêreldwyd die Evangelie sal hoor (Mat 24:114)

  10. ❎ [Antwoord asb. met die Woord "KoFie-Bid" as jy onderneem om gereeld hiervoor te bid. Dan hou ons jou spesifiek op hoogte] ❎

  11. ♦️Jy behoort hierdie getuienis op Facebook baie insiggewend te vind. Dis iemand wat vir 50 jaar 'n oortuigde Moslem was voor hy Jesus Christus op 'n merkwaardige wyse ontmoet het.

  12. 🔴Mens leer ook baie van die respons van een Moslem op hierdie verhaal. 
  13. Hy maak o.a. die evangelie af as Fake News.
  14. https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=527620644555183&id=130393010944617
  15. 🙏Bid asb vir hierdie man: Suleiman Abbas.