Woensdag 07 Junie 2023

Invitation to join our Group: Pray for Internet-Evangelism to Muslims

Invitation to join our Group: 

Pray for Internet-Evangelism to Muslims





To Visit the Group, use the link underneath...

 Pray for Internet-Evangelism to Muslims


To Join the Group, use this Link:   https://fb.me/g/p_vFxFeaJWs1iMYrWf/VygnUuHH


As Muslims KoFie drink - en Jesus ontmoet.

As Muslims KoFie drink en Jesus ontmoet.

Kyk gerus na die Video oor uitstekende Resultate met ons KoFie-Uitreik na Muslims.

Klik op https://youtu.be/eWStCjyufug




Or Support us at 






Final Results of our very successful Advertisement reaching many Muslims on Social Media

Hi Partners, Supporters and Prayer friends, 

If you follow our ministry you will know that we are busy with sharing the Gospel on Social Media. (You can read more about our KoFie-project here.)

We focus to share the Gospel (and try to influence people with Biblical Kingdom principles) all over the Internet.

We shared already about our Advertisement on Facebook focussing on Muslims and today we want to share the final very excellent results. (Welcome to visit the Post here )

Final results of our Advertising Outreach after 16 Days 

  • We reached a Total of 112,220 people 
  • Post engagement = 10,350 people 
  • Total Clicks = 8,221
  • Post reactions, comments and shares = 3,393
  • IMPRESSIONS = 226,542 (number of times people go back to the same post for another look)
  • (at a cost of only R0,03 per person engaged).

What make me so excited, is that those that were engage, downloaded pure Good News Gospel material.  

Check here what they are downloading..

👉The Secret of God's Purpose - https://youtu.be/JTBJihURt4Q

More information of exactly who we reach: 

My setting is focussed on countries like Afghanistan, Egypt (Cairo) , Iraq, Kenya (Nairobi), Lebanon, Libya (Tripoli), Morocco (Casablanca; Fès; Rabat, Nigeria (Lagos; Ilorin, Kwara; Ibadan; Oyo, Pakistan, Saudi Arabia, Somalia (Mogadishu, Banadir; Banaadir);  Tunisia (Tunis); Uganda (Kampala); and Yemen

And with an interest of: English language and Education Level: At university or University graduate

We want to challenge you to join us for more such outreaches to Muslims (as well as various other posts that will focus on other Groups)

1) Pray with us that this will reach open and receptive hearts 

2) Share this post (or email with your like minded Christian friends. 

3) Contribute a Donation so that we can blast this post to reach many more people all over the Muslim world. With an amount of only R100 your money can reach another 20,000 people of whom 2,000 can be engage to download some of this material. 

How to Donate.. Use any of the following methods (Please send an email to vischris@gmail.com)



OR 
Donate via PayPal at 

To Donate via PayPal... Click here
Or...Click on the Logo Underneath

Dankie vriend, Kom deel in ons opgewondenheid om die evangelie op hierdie relatief "maklike manier" te deel.

Seënwense,

Chris Visser. 

Koninkryksfokus - Kingdom Focus

0829269364


Invitation to ... Join us on Facebook on our Page... POSITIVE KINGDOM POLITICS

Invitation to ...

Join us on Facebook on our Page...
POSITIVE KINGDOM POLITICS - Rather Build than Break our South Africa

https://www.facebook.com/builderpolitics

Donderdag 01 Junie 2023

Ons KoFie-Projek - Kom raak betrokke!

WAT IS KOFIE-PROJEK?

👇👇Lees hieronder ðŸ‘‡ðŸ‘‡

Wat is KoFie nou weer?
Ons plaas die Evangelie op Sosiale Media soos bv. Facebook en WhatsApp en ander platforms.

Vandaar versprei ons dit verder met Advertensies. 

Besoek ook 


  • Ons fokus  hoofsaaklik op "mins-bereikte" mensegroepe (waar die evangelie nog die minste beskikbaar is, soos bv. oorwegende Moslemlande). 
  • Ons probeer op elke moontlike manier lesers volgens Bybelse Koninkryksgefokusde beginsels te bereik en te beïnvloed. 

1. 'n Verslag van een so 'n Advertensie op Facebook: 

Die Konteks: 'n Sendeling in een van die mees geslote Moslemlande het ons gevra om 'n Spesifieke Advertensie te plaas, gemik op die inwoners in net een van die dorpies waar hulle mense probeer bereik (met hulle taal en sekere trefwoorde wat deur die Facebook advertensie daarheen gefokus sal word). 

Tans het hulle baie beperkte kontak met enige moontlike Christene daar.

Die resultate van die Advertensie ('n Kort evangelie video van die Jesus film) 
  • People reached: 13,852
  • Engagement:  418 (People that open the post link 
    • Link Clicks (people that would view the film): 201
    • React with a question or comment or give the post a "like": 154
    • The rest most probably would click on the "Learn more" button, which would take them to further follow up material: 63
  • Cost: Only R100, running over 5 Days 
Die uitdaging is dan om met al daardie mense kontak te maak. Daar is tans wel metodes om dit te kan doen wat ek egter nie hier kan noem nie.

2. Ons Verskillende Facebook-Blaaie:
Welkom om ons Blaaie te besoek en te "like" om so daarop mee te werk, op die kommentaar van ander te reageer, self jou eie getuienis en mening as gelowige te deel en selfs 'n 'internet-verhouding' met so 'n persoon te begin. 

3. Ons Blad "Christians & Muslims Conversations"

Hierdie Blad, wat spesifiek gerig is op Muslims, het tans die meeste "followers" (reeds meer as 12,000). Facebook verskaf verskeie gedetailleerde verslae oor elke blad. Die afgelope 3 maande het ons plasings net op hierdie blad 106,822 mense bereik.

4. Groot deurbrake met ons WhatsApp bediening:

Deur 'n WhatsApp nommer op ons Facebook blaaie te plaas, kan persone wat om sekere redes 'n meer veilige kommunikasie metode vereis, ons op WhatsApp kontak. Dis veral noodsaaklik en van groot waarde vir Muslim persone. So het verskeie persone ons reeds op WhatsApp gekontak, van wie ons die data dan verder kan gebruik.

  • Deur verskeie WhatsApp Broadcast groepe stuur ons so aan 'n groot aantal persone op een slag evangelisasie-materiaal. 
  • Tans het ons reeds meer as 4900 Muslims kontakte met wie ons gereeld op hierdie manier kommunikeer - Kontaknommer: +27-79-0899391)
  • Verder het ons meer as 2500 ander kontakte, ook  op Suid Afrikaanse bodem, waar ons fokus op die verspreiding van Koninkryksgefokusde Bybelse beginsels - Kontaknommer: +27-76-4285260)
  • Ons werk tans op 24 WhatsApp Groepe wat veral fokus op verskillende aspekte wat aktueel is vir Moslems.
  • Dan gebruik ons 17 WhatsApp Groepe in ons kommunikasie met mense ander onderwerpe, soos Evangelisasie, Sendingmobilisering en ander Koninkryksgefokusde materiaal. 
  • Persone wat ons vanaf Facebook op WhatsApp kontak, ontvang 'n outomatiese antwoord boodskap met 'n lys van al die WhatsApp Groepe wat hulle uitnooi om daarby in te skakel.
  • Verder nooi ons die persone op ons kontak-lyste via Broadcasts asook op ons Facebook Blaaie om deel van hierdie groepe te word. Sodanig groei van hierdie groepe met baie nuwe lede. 'n Paar van hierdie Groepe bestaan reeds uit meer as 300 lede.
  • Die aantal Persone met wie daar tans deurlopend op hierdie Groepe gesprekke gevoer word, staan tans op meer as  2700. 
  • Ons span medewerkers wat oor die tyd saam met ons begin werk het, is reeds meer as 120 persone - sommige selfs vanuit die buiteland. 

5. Help met die borg van Advertensies:

L.W. Ons 'VRA' nie net DONASIES nie; Ons 'GEE' graag van ons kant ..

Vir elke Donasie - GEE ons graag : 'n Eboek van jou keuse om af te laai van ons boekwinkel / Buy any of our Books in our Bookshop and Support us... 

To Donate - use any of the following methods

Or Donate for KoFie-Project via our
International PayPal-Account:
To Donate via PayPal... Click here
Or...Click on the Logo Underneath