Maandag 31 Augustus 2020

Dad's Talk Online Training to take place during September 2020

 Dads Talk Online Training to take place during September 2020

The following course will take place during September 2020 on Monday and Thursday evenings. Take note that the time zone is yet again (GMT+2).
Our mailing address is:
The World Needs a Father
3 Hoheizen Park, Hoheizen Crescent…
See more
Image may contain: text that says "Dad's Talk This course has been developed for fathers and equips men to be God's representatives in authority, identity, security and validation within the family structure. Venue: Days: Dates: Time: Costs: Online via ZOOM Monday & Thursday evenings 14, 17, 24, 28 September 2020 18h30 21h30 (GMT+2) FREE (Please download the Dads Talk manual from our website) WhatsApp: Christine +27 76 543 1562 Email: offic@theworldneedsafather.com www.theworldheedsafather.com The World Needs A FATHER"
0
People reached
0
Engagements
Boost Unavailable
Like
Comment
Share

Vrydag 28 Augustus 2020

Testimony from a Hindu

 Testimony of Leigha Morginn on Facebook

I was a hindu/ascension follower for 30 years. Jesus showed me last year that He is the only way. I couldn't believe it at first either. But He has proven Himself and even appeared to my friends to show them out of those beliefs too. 

I thought all paths were the same. All led to the same God. 

It is not true. It is better to research and know now than to judge and think one knows all the answers as I did. 

When you are young you think you know everything. But I was wrong and now I have to admit it and share my story. 

VERSLAG VAN ONS KOFIE-KOMMUNIKASIE OP SOSIALE MEDIA -Aug. 2020

Hiermee ’n eerlike hart-ontboesemingsverslag. 

Lees dit asseblief, bid asb. saam met ons daarvoor. Neem gerus vir jouself dááruit wat jy kan leer..

In ons KoFie-projek (Koninkryksfokus Internet Evangelisasie), die deel van die Evangelie op Sosiale Media - wat ek as werklik opwindend beleef, talle oop deure, baie geleenthede om met mense uit alle oorde kontak te maak en vir hulle die Goeie Nuus van God se liefde vir sondaars te vertel – is daar ook baie frustrasies (of eerder uitdagings) wat ek graag met jou wil deel.

Maar ook wil ek met jou deel wat die Here duidelik aan my openbaar het die afgelope tyd: dalk ‘n beter werkwyse vir die toekoms.

1.     Vele “vriende” op ons Kontakte-lys:

Ja,  ons is dankbaar om vêr bo ons verwagtings van toe ons begin het, te groei. (kan net Jabes-gebed se “Seën ons Here; vergroot ons grondgebied” wees).

Ons totale kontaklyste staan teen einde Augustus op...

1.1.           Facebook kontakte (op twee profiele en 11 Blaaie): 37,128

Daarvan is die groepe met die meeste kontakte...

·      Conversation with Muslims              = 10,411

·      Know and Understand Islam           =  3,984

·      African Kingdom Disciples of Jesus  =  3,937

·      Praise God all over the World...      =  4,595

·      Facebook Groepe (vir Gebed ens.)  =  1,250

1.2.           Telegram, Twitter en ePos kontakte = 4,185

1.3.           WhatsApp Kontakte = 1,454 (172 met Muslims)

1.4.           Dus: totale aantal gereelde kontakte: 42,767

2.     Dankbaar vir Groeiende Resultate:

Dit bly wonderlik om te dink mense oor die hele wêreld word bereik met ons Plasings op Facebook en die Advertensies wat ons uitstuur, gerig na spesifieke mense, meesal onbereiktes in sekere land en/of taalgroepe. En dit kos relatief so min. Die afgelope maand was die statistieke vir die Blad Conversation with Muslims soos volg. People Reached: 233,519; Post Engagements: 41,868; Page likes: 439 ; Die totale aantal Page likes (members) op die Blad het intussen die 10,000 merk oorskry.

Hantering van Negatiewe/Aggressiewe persone op die Blad:  Ons het die afgelope ruk vir die eerste keer redelik aggressiewe en uittartende kommentaar van enkeles ontvang, met slegs een doel en dis om die Blad negatief af te kraak en ander lesers te beïnvloed. Dis duidelik dat hulle die Blad se styl probeer afbreek. Ek het dus besluit om sulke mense een maal te waarsku en dan te blokkeer. (lees onder oor Frustrasies en uitdagings). Ons het besluit op ‘n nuwe werkwyse en dit ook so aan almal op die Blad uitgespel. (Blokkeer ’n persoon wat bly moeilikheid maak eerder as hom te laat voortgaan met sy vergiftigingsproses – Bid asb. daarvoor!)

Nuwe WhatsApp kommunikasie: Waaroor ek veral opgewonde is, is die nuwe afsonderlike WhatsApp nommer op ons Blad, waarop mense ons privaat kan kontak vir gebedsversoeke en vrae. Die afgelope maand het 172 Muslim-mense ons so gekontak en kon ons hulle nommers op ons lyste stoor vir opvolggesprekke. Ek kan ook so meer persoonlike materiaal aan elke elkeen stuur. Dis kosbaar as iemand vra vir gebed of vir meer inligting oor die Bybel. Die taal-uitdaging word d.m.v. Google Translate nogal verbasend goed verhelp.

3.     Frustrasies of Uitdagings wat ons beleef:

Ter wille van duidelikheid, verduidelik ek dit bietjie in meer detail: 

Ons het vroeg aan die begin besluit om nie te veel by gesprekke wat in debatte kan ontaard betrokke te raak nie. Ons is egter bevoorreg om met meer en meer Muslims op die FB Blaaie (en WhatsApp groepe) te gesels, maar die uitlokking tot debat is hier baie sterk. Daar is soveel reaksies wat tot afdraai-paaie lei, dat mens maklik daarin verval. Ek moet dus bely dat ons in baie gevalle daardeur gevang word. Mens deel die Bybel, maar kry dan die reaksie soos “Mens kan nie die Bybel vertrou nie” – en dan begin jy verdedig. Veral op die Muslim blaaie gebeur dit so dikwels en om daarin te onderskei, is moeilik.

Wat sou die doel van ’n gesprek in die rigting wees? Vier begrippe verduidelik dit: Bevestiging, verdediging, weerlegging, oorreding. (Daar is uiteraard iets soos Bybelse Apologetiek; Lees meer daaroor by... http://www.antwoord.org.za/2010/11/is-apologetiek-bybels/ )

Behalwe om die evangelie van die Bybel te verdedig (Vgl. Fil. 1:16 “Paulus... dat dit my taak is om die evangelie te verdedig”; 2 Kor. 4:2 “Ons maak die waarheid openlik bekend”; Fil. 1:7 “ my verdediging van die evangelie en die bevestiging van die waarheid daarvan”), kan mens nie anders as om ook die baie verskille en vrae oor Islam, die Quran en Muhammed se geskiedenis op te haal nie.

Dit dwing mens dan tot ’n ander benadering, dikwels uitgedaag deur jou opponent en waarop jy dan (moet) reageer: Polemiek. Die betekenis hiervan word die beste verduidelik uit twee verskillende woordeboeke (the practice of engaging in controversial debate or dispute; an aggressive attack on or refutation of the opinions or principles of another).

Die resultaat is dan selde dat daar vrugbare grond vir die opneem en groei van die evangelie gevind word. Hoe dan gemaak...?

4.     Ons Nuwe werkwyse:

  • ’n Nuwe besinning by myself oor wat ons wil doen, moet doen en hoe om dit te bereik. My antwoord waar om die klem te laat val, is... Slegs Jesus!
  • Gehoorsaam sy opdragte – Gaan en Verkondig Sy Boodskap; Maak Dissipels; Leer hulle!
  • Deel die onverwelklike Boodskap van Jesus, vertel sy Stories (gelykenisse) en sy preke (Bergpredikasie) erns.
  •  Vertrou die Heilige Gees om die “werk” te doen – Om die geloof te skep en te laat groei.
  • Prakties: Ons het die Blad se Styl en Doel weer mooi uitgespel, ons Vat die moeilikheidsmakers vas (ons waarsku hulle eers en Blok hulle dan. Dit werk!)
  • Besoek gerus die Blad by https://www.facebook.com/GodAlsoLovesMuslims

5.     Bly ondersteun ons asseblief hierin. Hoe?

·      Sluit aan by een van ons Gebedsgroepe en BID gereeld hiervoor.

o   Pray for Internet-Evangelism to Muslims

o   Pray for Internet-Evangelism to All People

o   WhatsApp gebedsgroep: Registreer met Woord “Bid” by +27671957980

·      Donasie en/of Koop ’n Boek in ons Boekwinkel om ons KoFie-projek te Ondersteun. Betaal dit hier.

Donderdag 27 Augustus 2020

Free Books from George Verwer.

Know George Verwer of OM? 

He says a dream of his has come true: all but one of his books are now available for free download from georgeverwer.com and royhessionbooktrust.org.