Donderdag 30 Julie 2020

Ds Herman Grobler's book about Depression. (Buy, Read and Share)

DEPRESSION - HOW GOD GUIDES ME.

My book on depression of which I posted on Face Book is now available as an e-book at R50.00. 
You can read one of the Posts from the book here...

The Afrikaans version should be available soon.
If you are interested, pay the amount of R50.00 in my bank account underneath, 
with your name so that I can identify your deposit. 
Indicate: Afrikaans or English.
Then e-mail proof of payment so that I can forward the book to you. 

email: bibledifferences@gmail.com
Bank info:
H.J.Grobler,
FNB Cheque No 62784152599
Branch Code: 251545

Maandag 27 Julie 2020

A small KoFie.project report.

A short summary of our Most Engaging Posts on the Page "Conversation with Muslims".
Dankie vir almal wat dit vir ons moontlik maak.
Mag diegene wat die Goeie Nuus boodskap so hoor, dit verstaan en hulle harte oop wees om die Goeie Herder te begin volg.

Vrydag 24 Julie 2020

Kom drink nog 'n KoFie saam met ons...

Vriende, julle is teen die tyd goed bekend met ons KoFie-projek.
Waarvoor staan KoFie nou weer? = Koninkryksfokus Internet Evangelisasie!
  1. Tevore is reeds heelwat gedeel oor ons Duduza-kosprojek. (Ons stuur weekliks 'n 30-pak VeggieMeat na 'n pastor daar om in sy kerkplantingsprojek uit te deel - Dankie vir Donasies wat gereeld daarvoor inkom)
  2. Dan is KoFie...die Verspreiding van die Evangelie via Sosiale Media.
Lees gerus meer daaroor op ons FB Blad: 
  • Ons plaas "Posts" op Facebook, Twitter, WhatsApp e.a. met Getuienisse, Bybelboodskappe ens. Die mees gewildste artikels versprei ons verder d.m.v. Advertensies op Facebook.
  • Ons Fokus meesal op Onbereikte groepe, maar gebruik ons 11 Blaaie om ook Gelowiges te bemoedig en te motiveer. Ons fokus verder om Positiewe Koninkryksbeginsels te propageer in die Politiek, Ekonomie, Besigheid, Tegnologie, S.A.Township-inwoners en Afrika kerkleiers. 
  • Ons vorder stadigaan om ook mense van ander tale te bereik. (Google Translate is baie nuttig hierin). Ons Franse Blad groei stadig.
Statistiek: Ons reikwydte -Mense wat gereeld bereik word.
  • Moslemblaaie: al twee blaaie saam bereik tans..13,800 mense.
  • Ons Admin-groepie wat hierin help: 11 KoFie-sendelinge (ons voorsien 'n klein hulpfonds vir 2 om Data/lugtyd aan te koop)
  • Ons Donateurs: 15 Gereeld; nog ander Periodiek (Groot Dank!)
  • Heel belangrikste: KoFie-projek Voorbidders: 200 op Facebook; 41 op WA.
  • Ons totale reikwydte is tans meer as 40,000 mense.
  • OPSOMMEND: Dankie! en Prys die Here! Gee Hom al die Lof!
Nuutste opgewondenheid:
  • Verstommende deurbrake in die Moslem wêreld (Ek is steeds besig om 'n verslaggie daaroor op te stel).
  • Moslems maak nie maklik oop op Sosiale Media nie; Versoeke vir hulp en gebed is skaars. Die afgelope tyd het ek gevind dat deur 'n WhatsApp nommer te verskaf, reeds 43 daarop reageer het en kan mens baie meer persoonlike gesprekke aanknoop. 
  • 'n Urdu-sprekende Pakistani het so die wens uitgespreek om meer van die evangelie te leer. Ek het hom aan 'n Pakistani gelowige-vriend oorhandig om verder op te volg.
Hoe kan ons vriende die KoFie-projek ondersteun?
  • GEBED: Dankie dat jy nou en dan op die blaaie inloer en daarvoor bid.
  • FONDSE: Ons bedoeling is nie om geld te "vra" nie! Ons wil eerder gee!
  • "Koop" 'n Boek in ons Boekwinkel en Ondersteun ons KoFie-projek so. 


* Laai gerus die volgende Boek GRATIS af; Wees geseënd en lekker lees!


 
Vir Betaling van Boeke of Donasies: