Beste vriend(in),
Hiermee 'n vraelys oor die toekoms van die NG-Kerk. Ons vra dat jy dit asb sal invul, deur hier te kliek. Jy is welkom om dit ook te deel met ander.
Besoek gerus ook ons webblad en/of Facebookblad wat gereeld opgedateer word. Groete en seënwense MKN sentrale werkgroep |
No comments:
Post a Comment