- Vriende, Chris Visser van Koninkryksfokus hier.
- Ons deel periodiek inligting van ons bediening aan jou as deel van ons KoFie-Project☕
- ☕ (KoFie = Koninkryksfokus Internet Evangelisasie).
- ☕Ons probeer met ons projek die Evangelie veral aan Onbereiktes (soos Moslems), maar ook met alle ander mense, te deel.
- Ons gebruik hoofsaaklik Facebook, maar ook ander Platforms soos...
- ★Twitter (Vischris1),
- ★WhatsApp (No +27671957980) of
- ★Telegram (Forgive More - VisChris, by dieselfde nommer)
- 🙏 Bid asb. vir ons pogings, dat meer mense wêreldwyd die Evangelie sal hoor (Mat 24:114)
- ❎ [Antwoord asb. met die Woord "KoFie-Bid" as jy onderneem om gereeld hiervoor te bid. Dan hou ons jou spesifiek op hoogte] ❎
- ♦️Jy behoort hierdie getuienis op Facebook baie insiggewend te vind. Dis iemand wat vir 50 jaar 'n oortuigde Moslem was voor hy Jesus Christus op 'n merkwaardige wyse ontmoet het.
- 🔴Mens leer ook baie van die respons van een Moslem op hierdie verhaal.
- Hy maak o.a. die evangelie af as Fake News.
- https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=527620644555183&id=130393010944617
- 🙏Bid asb vir hierdie man: Suleiman Abbas.
▼
MISSIONS EXPO
▼
No comments:
Post a Comment